|
|
|
AFRIKAANSE GOETERS

-
Afriforum
-
Anderkant taal
Toe
klap die Engelse vrou wraggies vir oom Drikus. Kwa! Oor die wang lat
die rooi haal daar sit. En eintlik wou oom Drikus net vir haar sê sy
moet haar kant skoon hou...
-
ATKV
-
ATKV Kempton Park Gesinstak
By die ATKV is taal en kultuur
die as waar om alles draai... goed geolie met eindelose interessanthede
vir musieklikes, kultuurlikes, leergieriges en nuuskieriges.
-
Brekfis
by tant Nellie
Ek sit in tant Nellie se kroeg op
Ventersdorp, toe hou hier so ’n aamborstige, nerf-af Opel Kadett op
die sypaadjie stil...
-
Brood
en Sous
Langs ’n huis op die rand van
die dorp staan ’n GMC-bakkie geparkeer – so ’n bleek bloue. Nes die
een wat oorle’ Oupa gehad het.
-
C.J. Langenhoven -
Sagmoedige Neelsie
-
Die Glorie van die
Slaggat
Die
inwoners van Kemptonpark kan regtig trots wees op die nuutste
ontwikkelings in ons stad. Dit is nou wat die ontwikkeling van
besienswaardighede betref.
-
Die Hospitaal
waar dit Nag is
Sommer so uit die bloute, in ’n ommesientjie, verander my hele
lewe.
-
Die Knoop
Dusende Afrikaanse internet bestemmings
- Die
Liniaaltoets
Ek
is dankbaar om te kan sê ek is nooit as kind gemolesteer of
mishandel nie. Die Skoolsuster het my wel een keer ondersoek...
-
Die SA Akademie vir
Wetenskap en Kuns
-
"Ek
wil iets sê"
Die kinders is onhebbelik en sy raas en
raas, maar hulle wil nie luister nie, wat nog van stilsit...
- En die ou Datsuntjie
Ek
wonder steeds hoekom het my ma en die ander tantes pepermente of
sen-sen’s gesuig voor die biduur begin...
-
Grapgat - lag in
Afrikaans
-
Hondeskool
Ek
het niemand van daardie konstabel vertel nie. Tot vandag toe nie.
Dit was die jaar toe die polisie se hondeskool se vertoonspan by die
landbouskou op ons dorp kom optree het.
-
kuier.co.za
- Kuiertjie
in Kraaifontein
Sondagmiddag, op pad terug van die binneland
af Kaap toe, hou ek gou by Japie in Kraaifontein stil...
|

If you need an extra income I personally recommend "Be Motivated
Today".
It works for me! - Johan Blignaut |
|
|
|