Carlos Hartwell
I am a Musician: Pianist, Keyboardist, Vocalist and Song writer. My passion is music and entertaining. I enjoy teaching piano and working on various projects. Music is to be shared and preferrably to be performed with other musicians in two, three and four piece bands. ( Jazz and classical are my first love but enjoy all music ) [ Now a full time musician ]
The ability to interface and communicate well with an audience “read the crowd”, so to speak. I am King of the stage, and exuberate confidence, and passion to my audience, and I give people what they want, “Attention”, and I love giving it to them. The piano is my passion, but I enjoy live performance and cabaret. Composing and arranging my own music is invigorating and Stimulates me creatively.
Gideon van Zyl - Murg
Gideon van Zyl het vroeg in 2009 begin om met musikante saam te werk om vir hom as ondersteunende band te werk vir sy solo optredes, maar dit het gou geblyk dat die klank en energie wat verleen word deur die samewerking van die besondere musikante ‘n unieke merknaam in die Afrikaanse mark regverdig. Die band is saamgestel uit ervare musikante op elke instrument wat elkeen met hul eie musikale agtergrond ‘n unieke bydrae lewer tot die ervaring wat geskep word.
Sedert die vestiging van die band in 2009, het Murg met hul unieke klanke opspraak gemaak in die musiekwereld. Slegs enkele maande na die ontstaan van die band het hulle deurgedring na die semifinale van die 2009 Klipdrift Battle of the Bands in die 5e posisie algeheel uit meer as 100 bands. Hulle is ook gereeld te sien op verhoë in Gauteng.
Hierdie is egter nie net ‘n kwessie van 6 unieke musikante wat elkeen hul eie stempel wil afdruk op klank nie. Dit is ‘n uitstekende voorbeeld van hoe die finale resultaat meer is as die som van die komponente.
Murg is hier om te bly en gaan nog ‘n stewige impak maak op die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiekmark.
Kirsten Watkins I offer you solo musicians, duos and bands for special events.
I work mainly in and around Gauteng, but always willing to travel should you need me to.
Music styles to suit your taste, tempos to compliment the atmosphere and melodies that’ll make your event unforgettable.
My own repertoire encompasses mellow jazz, well-known classics, ballads, contemporary music and popular hits. The tunes of Norah Jones and Katie Melua are my personal favourites.
I work with several musicians and together we can create any mood from a relaxed ambience to a party atmosphere. I am happy to customise an entertainment package for you to make your occasion the success you deserve!
Nico Booijse
Nico is 32 jaar oud en is woonagtig in aan die Oosrand. Hy het sy loopbaan 10 jaar gelede begin en het sederdien vir homself n goeie reputasie as kunstenaar in Suid Afrika verdien. Nico is baie lewendig op die verhoog en is baie betrokke by sy gehoor. Sy teiken mark se ouderdom is onbeperk om rede hy by laerskole, ouetehuise, feeste, ens optree.
Met n liedjie lys van oor die 100 liedjies bekoor Nico beide oud en jonk op enige tipe funksie. Nico beskik oor sy eie klanktoerusting en beligting en toer ook rond in ‘n bus tydens opterdes.
Nico Booijse is available for any type of show or event - with over 100 songs to performI