Instandhouding/maintenance van alle loodgieterwerk.
Dis nou lekkende toilette, wasbakke, storte, krane en kleppe (Valves)
Ons doen ook nuwe installasies van badkamers, kombuise, ens.
Ons doen ook die loodgieterwerk van nuwe huise - pype, geysers, dreine, ens
Ons installeer septiese tenks en “French Drains” asook “Water Treatment Plant”.
Hierdie is ‘n rioolwerke in die kleine.
Word nou deur meeste Metro’s en die department van water vereis.
Ons maak ook verstopte rioole skoon. Dit word deur “machine cleaning” gedoen.